Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Fri Dec 21, 2018 10:09 am
by RiaanBotha
Goeie dag

Ek is Riaan Botha, woonagtig te Faerie Glen, Pretoria... werk in die IT omgewing.
My belangstellings is jag, kamp, 4x4, herlaai en skiet.

Mooi dag
Groete

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Fri Dec 21, 2018 10:14 am
by ruaanb
Welkom Riaan hoop jy geniet dit hier.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Fri Dec 21, 2018 11:49 am
by Gawie(13mm)
Welkom Riaan.
Beste kersgeskenk aan jouself om hier by ons te kom kuier.