Page 1 of 1

Rudolph V1 6-24x50 Brand new

Posted: Tue Dec 18, 2018 9:53 am
by Fafkruger
Rudolph V1 6-24x50 Brand new For sale R6000

Re: Rudolph V1 6-24x50 Brand new

Posted: Tue Dec 18, 2018 10:35 am
by skollie
Pêl stel dalk belang, kontak nommer asb

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Rudolph V1 6-24x50 Brand new

Posted: Tue Dec 18, 2018 11:37 am
by Gawie(13mm)
Dagsê Faf.
Siende dat dit jou eerste plasing is, welkom op Jaracal!
Ek vertrou jy gaan jou teleskoop sommer vinnig verkoop en dan sien ons jou weer volgende jaar voor kersfees? ;)

Groete van huis tot huis.

Re: Rudolph V1 6-24x50 Brand new

Posted: Tue Dec 18, 2018 11:41 am
by jankraay
Gawie(13mm) wrote:Dagsê Faf.
Siende dat dit jou eerste plasing is, welkom op Jaracal!
Ek vertrou jy gaan jou teleskoop sommer vinnig verkoop en dan sien ons jou weer volgende jaar voor kersfees? ;)

Groete van huis tot huis.
Lyk darm soos elke 6 maande...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rudolph V1 6-24x50 Brand new

Posted: Tue Dec 18, 2018 4:04 pm
by heywillie
Gawie(13mm) wrote:Dagsê Faf.
Siende dat dit jou eerste plasing is, welkom op Jaracal!
Ek vertrou jy gaan jou teleskoop sommer vinnig verkoop en dan sien ons jou weer volgende jaar voor kersfees? ;)

Groete van huis tot huis.
:laugh: :laugh: :laugh:

Miskien verjaar hy tussen in iewers ook ?