Page 1 of 1
270 win doppe
Posted: Sun Dec 16, 2018 2:17 pm
by Fanie Nel
Goeie middag
Ek het 100 doppe wat ek nie meer gaan gebruik. As ek reg is. Dan is daar 90 win doppe 7 sako en 3 rem doppe.. die doppe dink ek is 6 keer gelaai op nommer 3 of 4 uitgegloei nie 100% seker nie. Die doppe nog baie goed net nie nou skoon nie en het gevuurde slagdoppe in.
As iemand hul wil he moet net self of posgeld betaal of reel vir geleentheid
Groete Fanie Nel
Re: 270 win doppe
Posted: Sun Dec 16, 2018 2:20 pm
by BandK
Fanie, ek sal hulle graag neem. I stuur vir jou ‘n PM
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 270 win doppe
Posted: Sun Dec 16, 2018 2:50 pm
by Fanie Nel
Hulle is joune
Re: 270 win doppe
Posted: Sun Dec 16, 2018 9:13 pm
by BandK
Dankie ek sal met jou reel
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 270 win doppe
Posted: Mon Dec 17, 2018 4:54 pm
by jdpretorius
BandK, van waar is jy ? as jy nog soek het ek 'n paar pmp's wat ek nie gebruik nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 270 win doppe
Posted: Mon Dec 17, 2018 8:27 pm
by BandK
jdpretorius wrote:BandK, van waar is jy ? as jy nog soek het ek 'n paar pmp's wat ek nie gebruik nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Hi JDP - ek is van die noordelike dele van Johannesburg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 270 win doppe
Posted: Tue Dec 18, 2018 11:44 am
by jdpretorius
As jy dalk n geleentheid Pta Oos se kant toe kry kan ons probeer plan maak. Het so 140 pmp doppe wat 4 keer geskiet is
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 270 win doppe
Posted: Wed Dec 19, 2018 8:15 am
by BandK
jdpretorius wrote:As jy dalk n geleentheid Pta Oos se kant toe kry kan ons probeer plan maak. Het so 140 pmp doppe wat 4 keer geskiet is
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Dankie - is dit reg as ek jou in die nuwe jaar kontak?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 270 win doppe
Posted: Wed Dec 19, 2018 8:28 am
by jdpretorius
100%, as dit na die 7de Jan is sal ons net vyn moet belan
Sent from my SM-G570F using Tapatalk