Page 1 of 1
Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 9:29 am
by .::Alwyn-U::.
Goeie dag manne
Ek dog ek deel net my geluk met julle, het sopas die oproep gekry dat my lisensie kaartjie is hier!
Die storie loop so: My aansoek was geod gekeur binne 4maande vir my 375H&H en toe moes ek eers my kaartjie he om die roer te gaan afhaal. Wel toe bel ek bietjie rond en na baie moeite was my naam op 'n prioriteits lys geplaas. 2 weke daarna is my kaartjie klaar

...
Lyk my ek gaan december hom bietjie moet inwei!
Groete
Alwyn Uys
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 11:46 am
by James Wilson
ja nee, as jy nieplanne gehad het vir Desember nie het jy nou baie. geluk
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 11:49 am
by VdWalt
Geluk man - ek wens ek was al so ver!!
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 11:51 am
by Sniper66
Hoe maak n mens as hulle jou van verkeerd gespel het? My van word De Bruyn gespel en hulle het hom De Bryun gespel maar my foto en Id nommer is reg.
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 2:26 pm
by .::Alwyn-U::.
@jag behep, ja verseker! daar verander my hele vakansie se planne sopas
@sniper, ek dink die fout is maar by hulle admin... Hulle sal dit moet uitsort.
Groete
Alwyn
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 2:38 pm
by Sniper66
Alwyn ekt nou my papier werk deur gekyk die vrou het van die begin af my van verkeerd gespel op op die aansoek terwyl sy met my Id boekie voor haar gesit het,ek stres nou, ekt my eie aansoek vorms ingevul en ek sal nie daai fout maak nie.

Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 4:13 pm
by James Wilson
Sniper66 wrote:
Hoe maak n mens as hulle jou van verkeerd gespel het? My van word De Bruyn gespel en hulle het hom De Bryun gespel maar my foto en Id nommer is reg.
los dit net so. hulle is so onbevoeg as jy vir hulle die fout wys dan kom die kaartjie dalk met die regte van terug maar die verkeerde nommer op die loop of so iets.
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 4:48 pm
by .::Alwyn-U::.
Lyk my die persoon

wat jou vorms hanteer het was disleksies...
Sal ook se dat jy los dit net so! Neto moet hulle oor begin met die aansoek as jy die fout uitwys..
Groete
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 4:52 pm
by Nuweseun
Ek stem sniper.
Hulle sal dit nooit agterkom nie.
Geluk Alwyn, da is dam min dinge so lekker as om met daai kaartjie in jou hand, jou geweer te loop haal nie!!
Geniet hom
Groete
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 6:17 pm
by Beretta
Manne
So lank jou van net nie verander het na Malema toe dink ek dit is ok.
Beretta
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 7:15 pm
by Sniper66
Dankie julle,ekt so bietjie ge stres,daai dag wat ek hom gaan afhaal het was ek so bly ekt nie eers opgelet nie,ek het oor die 2 jaar gewag.Jmr Alwyn dat ek die topic oorgevat het.
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 7:26 pm
by axe942
" hulle is so onbevoeg as jy vir hulle die fout wys dan kom die kaartjie dalk met die regte van terug maar die verkeerde nommer op die loop of so iets."
Hahahaha. ;D
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Mon Oct 24, 2011 7:30 pm
by .::Alwyn-U::.
Nee geen probleem, ek het my se gese
Groete
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Wed Oct 26, 2011 8:34 pm
by Christiaan
Hey Alwyn,
Geluk meneer, het jy al besluit watse vergrooting scope jy op daai roer gaan sit?
Geniet hom,
Christiaan
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Thu Oct 27, 2011 8:12 am
by .::Alwyn-U::.
Christiaan
Vir eers gaan ek maar 'n 3-9x40 opsit, Leupold VX1, hy le daar by die huis en wag... Heti nou die $$$ vir 'n nuwe scope nie..
En as die dag kom dan sal ek hom oop visier maak vir daai swart meneere in mozambiek..
Groete
Re: Lisensie kaartjie
Posted: Thu Oct 27, 2011 8:42 am
by Christiaan
Daai vergooting link vir my reg vir daai kaliber, net solank hy n lang 'eye relief' het. Ek self het n 2 - 10 x 44 op meine.
Dis ook my droom om daai dagga booi met n oop visier te skiet.
Lekker droom ek nou ....

Re: Lisensie kaartjie
Posted: Thu Oct 27, 2011 9:18 am
by .::Alwyn-U::.
Sy eye relief is nie sleg nie, ek sal maar sien of ek die club join

...
Groete