Page 1 of 1
Sig Sauer BDX Sisteem
Posted: Wed Dec 12, 2018 11:33 am
by 6mmMusgrave
More almal
Wat dink julle van die sisteem van Sig Sauer sal dit die moeite werd wees om 1 of 2 aan tehou.
https://www.google.com/url?sa=t&source= ... 7KmqRN9w_D
Groete Jacques
Re: Sig Sauer BDX Sisteem
Posted: Wed Dec 12, 2018 11:53 am
by ruaanb
baie nice maar ek sou dit as n special order hanteer.
Re: Sig Sauer BDX Sisteem
Posted: Wed Dec 12, 2018 12:23 pm
by JohanvB
wat gaan hy prys...op Amazon sien ek $879??
Re: Sig Sauer BDX Sisteem
Posted: Wed Dec 12, 2018 1:38 pm
by Gawie(13mm)
Netjiese konsep, maar nou moet jy 'n rangefinder en 'n teleskoop koop, sowel as die app op jou selfoon aflaai.
Meeste van die manne wat ander kant die heilige lyn skiet het reeds al drie en wil verder as 800 jaarts skiet.
Op die front gaan jy nie sommer die Burris klop nie.