Page 1 of 1
Nuwe ou lid
Posted: Wed Dec 12, 2018 7:36 am
by Cruisercrazy
Môre môre almal. Ek is weer terug by julle
Re: Nuwe ou lid
Posted: Wed Dec 12, 2018 11:13 am
by Gawie(13mm)
Het nie geweet jy was weg nie, maar welkom!!!
Van waar Gehasie?
Re: Nuwe ou lid
Posted: Thu Dec 13, 2018 2:56 pm
by theedge
Cruisercrazy Weer welkom. Glo jy sal dit hierdie keer meer geniet hier.
Re: Nuwe ou lid
Posted: Thu Dec 13, 2018 5:22 pm
by RudWin308
Welkom terug