Page 1 of 1

MDT LSS rem SA

Posted: Tue Dec 11, 2018 2:08 pm
by Malan123
Wat sal julle se is goeie 2dehandse waarde vir so volledige chassis?

Re: MDT LSS rem SA

Posted: Tue Dec 11, 2018 2:25 pm
by Silent Hunting
Nie seker nie. Het verlede maand nuwe een gekoop R11200. Is jou vir Remington? Mag dalk van iemand weet sal belangstel.

Henk

Re: MDT LSS rem SA

Posted: Tue Dec 11, 2018 2:34 pm
by Malan123
Hi Henk

Ek het 1 gekoop vir my remington en wou weet of dit goedkoop was. Heel duidelik was dit. Thanks vir die inligting