Page 1 of 1
308 doppe
Posted: Mon Dec 10, 2018 4:16 pm
by JohanvB
Lapua Palma, Small rifle primer, of gewone Lapua doppe doppe met large rifle primer?
Wat seg julle??
Re: 308 doppe
Posted: Wed Dec 12, 2018 4:43 pm
by JohanvB
? Niemand nie??
Re: 308 doppe
Posted: Wed Dec 12, 2018 5:29 pm
by jankraay
Ek sou die Palma roete gaan.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 308 doppe
Posted: Wed Dec 12, 2018 6:21 pm
by Arnold
As jy in of naby die rooi wil kuier Palma. Ek skiet die Palma doppe in my 308 en 260 AI en hulle hou regtig goed!
Re: 308 doppe
Posted: Wed Dec 12, 2018 7:48 pm
by JohanvB
Dankie
Re: 308 doppe
Posted: Wed Dec 12, 2018 8:29 pm
by Silent Hunting
Gebruik die palma op my 6mm SLR. Hulle is Bulletproof...
Re: 308 doppe
Posted: Wed Dec 12, 2018 8:38 pm
by JohanvB
Nou om hulle teen 'n redelike prys te kry.
Re: 308 doppe
Posted: Wed Dec 12, 2018 11:05 pm
by jankraay
Hier is baie manne wat hulle verkoop. Wat ek wel kan se is dat Geno en Multech jou sal kan help met goeie pryse.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 308 doppe
Posted: Thu Dec 13, 2018 7:02 am
by Heinz Petersen
Soos Arnold sĂȘ, naby of in die rooi. Jou primer pockets gaan ook langer hou.
Re: 308 doppe
Posted: Thu Dec 13, 2018 8:05 am
by JohanvB
Dankie