Page 1 of 1

Camo safety vest

Posted: Tue Dec 04, 2018 9:12 am
by Albert84
More,

Weet iemand waar ek van hierdie tipe camo safety vests kan kry?

Groete
Albert
2da8fd46-8e65-4d92-a9e3-516f1a4d9021.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Camo safety vest

Posted: Tue Dec 04, 2018 12:50 pm
by Ashley
n Neon vest met camo op...
>:D So wil mens nou gesien word of nie?

Re: Camo safety vest

Posted: Wed Dec 05, 2018 8:03 am
by Capt. Yoda
Ashley wrote:n Neon vest met camo op...
>:D So wil mens nou gesien word of nie?

Bok kan nie regtig die neon oranje sien nie, is seker sodat jou jag pelle jou nie in jou gat skiet nie.
Die "camo" is daar om jou silhouette op te breek

Self vir die mens se oog pas die oranje op party plekke mooi in
https://cdn.shopify.com/s/files/1/2034/2175/files/See3d_rifle_close_color-opt_large.jpg?v=1496086964