Nikon Prostaff impakskuif van 100 - 300m
Posted: Mon Dec 03, 2018 9:06 am
Hallo julle
Ek het voor die naweek se veldskiet skietbaan toe gegaan en gaan zero bevestig. Ek het gesien dat met n 100m senter zero die geweer op 150m 1'' regs skiet en op 300m 2'' regs skiet my hoogtes (clicks) met behulp van Strelok werk presies uit.
Die geweer is n Musgrave .243 met Thor basisse en ringe op (die tipe wat grubscrews aan die kante het om windage te stel.) Die teleskoop is n Nikon Prostaff 4-12x50.
Ek en Marius het vanoggend die afĂȘre bespreuk, ek het met die gedagte gesit dat die teleskoop dalk skeef monteer is, Marius op die ander kant dink dat dit dalk die teleskoop kan wees.
Ek skiet nie kopskote nie weens bewerasies en daarom het die 2'' my nog nooit regtig in die jagveld gepla nie, maar ek het die naweek gesien as mens moet skiet op n 4'' gongetjie en jy moet onthou dat jy op 300m regs skiet en nog moet 'gee' vir n van links na regs dwarswind moet mens lelik begin kophou.
Wat dink julle, waar begin mens krap?