Page 1 of 1
Varmint en Eurovarmint
Posted: Sun Dec 02, 2018 5:22 am
by JohanvB
Goeiemôre
Ek kyk so biekie na 308...
Wat is die verskil tussen 'n Varmint en n Eurovarmint asb??
Ek sien dit op Habitat Africa se webtuiste.
Dankie
Re: Varmint en Eurovarmint
Posted: Sun Dec 02, 2018 5:26 am
by Mellies
JohanvB wrote:Goeiemôre
Ek kyk so biekie na 308...
Wat is die verskil tussen 'n Varmint en n Eurovarmint asb??
Ek sien dit op Habitat Africa se webtuiste.
Dankie
Varmint = hogue kolf
Euro = laminated hout kolf.
Met n vleisie...
Re: Varmint en Eurovarmint
Posted: Sun Dec 02, 2018 5:30 am
by JohanvB
Mellies wrote:JohanvB wrote:Goeiemôre
Ek kyk so biekie na 308...
Wat is die verskil tussen 'n Varmint en n Eurovarmint asb??
Ek sien dit op Habitat Africa se webtuiste.
Dankie
Varmint = hogue kolf
Euro = laminated hout kolf.
Met n vleisie...
Mellies het jy gaan kyk by
https://www.habitatafrica.co.za/product ... inchester/
Daar is Laminated hout kolwe wat Varmint en Eurovarmint is tensy ek verkeerd kyk.
Re: Varmint en Eurovarmint
Posted: Sun Dec 02, 2018 5:39 am
by Mellies
Dis die thumb hole wat ook varmint is.
Met n vleisie...
Re: Varmint en Eurovarmint
Posted: Sun Dec 02, 2018 6:04 am
by Apie
Die Euro Varmint se 'cheek weld' is baie beter.
Die duimgat is te rond en dis asof jy nooit jou kop op dieselfde plek agter die roer kan kry nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk