Page 1 of 1

Gratis Guns & Roses kaartjies vir vanaand

Posted: Thu Nov 29, 2018 1:56 pm
by Willeboer
Ek het reeds kaartjies gekoop en daar wen ek toe waragtig twee ander kaartjies. As iemand belangstel my no is 082 3sewe 5 912ses.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gratis Guns & Roses kaartjies vir vanaand

Posted: Thu Nov 29, 2018 2:00 pm
by .270 Man
Nooit as ek nie so vêr van jou was nie was ek daar. Ag nee man

Re: Gratis Guns & Roses kaartjies vir vanaand

Posted: Thu Nov 29, 2018 3:42 pm
by Willeboer
Kaartjies klaar gevat


Sent from my iPhone using Tapatalk