Bosvarke In Noordwes!
Posted: Sat Oct 22, 2011 10:19 pm
Hi julle....
Ek het eer gistraand die FoxPro op ons plaas gaan drop om te kyk of 'n jakkie sal inkom. Na die ou manne net verder as skiet afstand rond gedwaal het het ek besliut om bietjie met die spotlight rond te ry om te kyk of ek dalk 'n dom een kan kry. Ons plaas het omtrent 400 hektaar gebrand en die jakkies loop daar rond en eet die dooie slange en muise etc. Waar dit gebrand het is naby baie ruie riete. Daar gery en 'n Bosvark in 6de rat verby gehol gesien! 'n grys oupa nogals! Ek wou skiet maar dit was te vinneg en ek skiet buitendien met Berger Varminters, so dit sou nie gehelp het nie. Dit is die eerste keer wat ek hulle hier sien. Al rede ek daarvoor het is omdat hulle ons Pine en Bloekom woude nou afsny. ek dink hulle is al lank daar binne maar nou is hulle versteur en hulle beweeg uit om alders te vreet. Lekker om hulle hier te sien, maar dink nie die mielie boere gaan saam stem nie!