Page 1 of 2
waterval safaris
Posted: Thu Nov 29, 2018 12:40 pm
by william007
Goeie dag mense
Het so biekie buffel gejag hier op waterval safaris.
Groot buffel bul oor die 45 duim. Het eerste skoot op 25 meter geskiet en dood skoot op 7 meter.
geweer was 500 NE met soft . Klient het goeie skoot geskiet.
Re: waterval safaris
Posted: Thu Nov 29, 2018 2:36 pm
by Langeraat
Ai, daai bly darem maar 'n groot droom van my...

Dit is 'n pragtige dier, welgedaan.
Re: waterval safaris
Posted: Thu Nov 29, 2018 5:02 pm
by DWB
Baie geluk aan die jagter. Mooi bul!
Re: waterval safaris
Posted: Thu Nov 29, 2018 9:17 pm
by Ben Remington
Baie mooi...
Re: waterval safaris
Posted: Fri Nov 30, 2018 11:31 am
by william007
Ja nee dit bly n mooi dier , en n baie trots dier as jy hom jag, bang vir niks. hy het nie n revers nie.
Re: waterval safaris
Posted: Fri Nov 30, 2018 6:54 pm
by Frederik
Lekker bul netjies.
Re: waterval safaris
Posted: Wed Dec 12, 2018 3:33 pm
by Smiley
Mooi bul ..
Re: waterval safaris
Posted: Thu Dec 13, 2018 2:58 pm
by theedge
Baie geluk aan die jagter. Mooi bul!
Re: waterval safaris
Posted: Tue Jan 08, 2019 12:44 pm
by william007
Nog so vark wat ons plat getrek het hier in 2018.
Geweer is 243 musgrave.
Re: waterval safaris
Posted: Tue Jan 08, 2019 4:51 pm
by DWB
Lekkerrr
Re: waterval safaris
Posted: Thu Jan 24, 2019 10:49 pm
by Vlakvark Soldaat
Stout!
Re: waterval safaris
Posted: Sat Apr 13, 2019 9:46 pm
by koos 2
Prag buffel.
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 7:41 am
by william007
Goeie dag Mense
Net weer so iets om te deel met julle wat ons gejag het hier op waterval safaris.
Paar mense van SA en van USA as ook Aus.
Kliente het baie goed geskiet. kalibers wat gebruik was, 300 win mag 180gr Sierra. 243 win 70gr Noslers. 260Rem 140gr Hornady.
Skote was tussen 120m tot 450m.
Ons het ook lekker nat gereen gedurende jag maar ons is baie dankbaar vir die water. Meeste van die jagte was maar stap jag.
Groete.
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 7:45 am
by william007
Hier is nog n paar.
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 7:46 am
by Vlakvark Soldaat
Dankie vir deel! Jy hou my oog op die bal!
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 7:51 am
by william007
Jammer vir die een foto waar vrou se oe toe is hahaha.
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 8:24 am
by Geno
Die dame in van die fotos lyk soos Maria Wolford?
Ek het haar verlede week by Bisley SA's gesien. Daardie Amerikaners skiet lekker!
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 9:00 am
by skollie
Lekker Boetie....... raak sommer vroeg oggend opgewonde.
Sien binnekort
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 10:32 am
by william007
Geno. Dis hoeka sy ja. Sy jag elke jaar by my met die bloem skiet.
Sy kan flipen goed skiet, lekker om saam haar te jag, sy gee nie om vir ver skote nie.
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 10:33 am
by william007
Ek wag julle Andre, veld is baie mooi, goeie reen gehad.
Groete daar, en sien uit om julle weer hier te he.
Re: waterval safaris
Posted: Wed Apr 17, 2019 11:14 am
by Plaashaas
Bokke is spekvet. Lekker Boetie
Re: waterval safaris
Posted: Tue May 14, 2019 7:58 am
by william007
Hier is weer so paar bokke gejag op waterval.
Was n baie nat veld het die vorige dag baie gereen. Ons is geseen met die reen.
Manne het lekker gejag .
Re: waterval safaris
Posted: Tue May 14, 2019 8:01 am
by william007
Hier nog so paar
Re: waterval safaris
Posted: Wed May 15, 2019 8:38 pm
by Ben Remington
Baie mooi diere....geluk aan die jagters.
Re: waterval safaris
Posted: Thu May 23, 2019 7:35 am
by william007
Goeie dag Mane
Ons het weer n lekker jag gehad. Andre en sy mane ons kom ondersteun hier op waterval safaris. Wind het biekie gewaai maar die manne het hulle self baie goed voorbery en die bokke baie mooi een skoot plat geskiet.
Ek wil dit net graag hier noem, Andre hulle (mickey,Francios ,Fred,Micheal,Robert)hierdie jagters kan enige tyd weer by my jag, hulle respek en liefde vir die natuur is super.
Hulle gedrag en vriendelikheid is die beste, ek kan versekker se as die mane by jou wil kom jag kan jy met ope arms ontvang.
Andre julle baie dankie weer eens en ons sien baie uit om julle weer volgende jaar hier te he.
Hier is van die mane by hulle bokke.