Page 1 of 1
Online carparts.co.za
Posted: Wed Nov 28, 2018 9:31 pm
by LeonS
Is hier iemand wat op bogenoemde website al enige parte gekoop het?
Re: Online carparts.co.za
Posted: Wed Nov 28, 2018 10:11 pm
by tripodmvr
Ek het onlangs na 'n nokas op hul webtuiste gekyk en gedink dit is redelik. Het dieselfde onderdeel plaaslik vir bykans R150 goedkoper gekry. Kyk dus mooi rond aleer jy dink die aanlyn winkels is goedkoper.
Re: Online carparts.co.za
Posted: Thu Nov 29, 2018 6:54 am
by LeonS
Baie dankie, sal nog bietjie rond kyk.....
Re: Online carparts.co.za
Posted: Thu Nov 29, 2018 7:14 am
by tripodmvr
Watter onderdeel soek jy? Die groter sentra se pryse is beter, maar vervoerkoste is waar dit pyne begin word. Praat en miskien kan iemand help en met Jaracal Express aanstuur.
Re: Online carparts.co.za
Posted: Thu Nov 29, 2018 7:39 am
by Nella
Daar is al redelik oor die besigheid komentaar gelewer op die bmw groep
Meeste is maar baie negatief
Re: Online carparts.co.za
Posted: Thu Nov 29, 2018 7:57 am
by LeonS
Ek kyk pryse vir clutch kit op Hilux 2.5 d4d.....nog nie enige plekke gebel nie, het maar gistraand eers op
internet geloer. Maar baie dankie vir terugvoer