Nuwe lid
Posted: Sun Nov 25, 2018 8:07 pm
Goeie dag manne
Ek lees al n geruime tyd die forum
Ek is n boer / landboukontrakteur in die KZN Middelande op Nottingham Road
Is baie lief vir jag en buite wees sowel as die herlaai van al my wapens.
Skiet en laai die volgende wapens:
Howa .243
12 br veral vir kleiduif
Tuarus .357
Glock 19 Gen 49 mm
Sien uit vir als wat ek hier gaan leer en intresante inligting.
Groete
Oric Pretorius
Sent from my iPhone using Tapatalk