Page 1 of 1
Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 9:35 am
by shanenel
Manne waarna kan ek kyk.Wil dit vir jag en langafstand gonge gebruik op my 280 ackley.Verkies om weg te bly van ingewikkelde kersboom kruis here soek n een voudige tipe kruis met afmik merkies of kolletjies.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 9:39 am
by Capt. Yoda
As jy met die MOA ret van Sightron kan lewe sou ek daar begin het. Dalk n 6-24
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 9:46 am
by Swede
Of die Leupold LRP.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 11:03 am
by Joe13
Safari se Vortex Viper PST Gen 2 is van more af effens goedkoper.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 11:08 am
by Rem
Joe13 wrote:Safari se Vortex Viper PST Gen 2 is van more af effens goedkoper.
Beste opsie
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 11:39 am
by Capt. Yoda
Self nie n slegte koop nie, hang net af of die plex ret vir jou sal werk
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=68670
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 11:45 am
by shanenel
Wie kontak ek vir sightron scope pryse
0725168286
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 11:54 am
by shanenel
Wie ken die burris veracity reeks lyk ook na goeie waarde vir gels wie sal die agent of dealer vir hulle wees.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 12:36 pm
by heywillie
Swede wrote:Of die Leupold LRP.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
+1
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 1:10 pm
by JacquesT (Stompe)
Ek weet nie of ek my S3's sal verruil vir enige ander scopes sub 25k nie.
Groete
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 1:16 pm
by .270 Man
heywillie wrote:Swede wrote:Of die Leupold LRP.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
+1
+1
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 1:18 pm
by Wouter Roets
.270 Man wrote:heywillie wrote:Swede wrote:Of die Leupold LRP.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
+1
+1
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
en...wag vir dit...+ nog n enetjie!
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 2:28 pm
by 6mmMusgrave
Die leopold is nice maar ek weet nie. Nie vir my nie. Ek persoonlik weer baie erg oor die Sig Sauer Tango 4 reeks.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 2:49 pm
by shanenel
Wie hou die sig sauer scopes aan.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 2:54 pm
by Jean Marais
JacquesT (Stompe) wrote:Ek weet nie of ek my S3's sal verruil vir enige ander scopes sub 25k nie.
Groete
Stem 100% saam. Uitstekende scope punt.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 2:58 pm
by Silent Hunting
Sightron as jy nie in die nag gaan skiet nie.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Thu Nov 22, 2018 9:00 pm
by Sangoma (IAN)
In jou prysklas is daar heelwat opsies.
In daai prysklas is hulle almal mar baie dieselfde. Daar is rerig nie een wat ver bo die ander uitstaan nie.
Re: Nuwe scope gesoe in 15k klas
Posted: Mon Dec 03, 2018 12:05 pm
by projagter
wat van nightforce nxs 3-15 x 50 mildot Ill soos nuut. Werklik 1 keer mee geskiet. Werk nie vir bakkiegeweer nie.
R19000.