Page 1 of 1

Berrie Barnard - Ingwe silencer, enige terugvoer

Posted: Wed Nov 21, 2018 9:15 am
by Lamtjop
Hallo daar, is daar enige iemand wat ondervinding het van Berrie se werk en vakmanskap. As iemand dalk al met sy knaldempers te doen gekry het kan julle maar se wat julle van hulle dink ook. Groete Tjops

Re: Berrie Barnard - Ingwe silencer, enige terugvoer

Posted: Wed Nov 21, 2018 3:06 pm
by pietskiet
Hi LT

Berrie het al my loop gesny vir n silencer wat ek by n ander man gekoop het. Baie netjiese job gedoen, regtig. Ek moes bystaan gedurende die job want hys nie n geregistreerde wapenhandelaar nie, so ek kan getuig van sy goeie vakmanskap.

Ek weet hy maak silencers maar het nog nie met hulle te doen gehad nie, jammer!

Groete

Re: Berrie Barnard - Ingwe silencer, enige terugvoer

Posted: Thu Nov 22, 2018 5:52 am
by Lamtjop
Dankie Piet.