Nuwe ou lid.
Posted: Thu Nov 15, 2018 2:38 pm
Ek was meer as 4 jaar terug `n lid en het altyd gedink ek is nog tot ek wou inlog en niks werk meer nie, maar hier is ek weer.
NJ Devenish van Bloemfontein, ek dink die platform is een van die waardevolste 'tools' wat `n persoon kan gebruik om te leer en te deel.
Dankie.
6.5 Creedmoor voor hy bekend was.
NJ Devenish van Bloemfontein, ek dink die platform is een van die waardevolste 'tools' wat `n persoon kan gebruik om te leer en te deel.
Dankie.
6.5 Creedmoor voor hy bekend was.