Page 1 of 1

Hi Daar

Posted: Sat Nov 10, 2018 11:06 am
by Jozua Engelbrecht
Van Harties

Re: Hi Daar

Posted: Sat Nov 10, 2018 11:42 am
by Gawie(13mm)
Jozua Engelbrecht wrote:Van Harties
Welkom, welkom!
Ek wil my so half verbeel dat jy nou op die regte plek beland het, as ek so na jou belangstellings op jou profiel kyk. ;D

Die manne en dames op Jaracal is maar erg nuuskierig en 'n bietjie meer inligting oor jou ketties, of jy herlaai en hoe en waar jy jag, is altyd 'n lekker manier om die ys te breek.

Warm Bolandse groete,

Gawie.

Re: Hi Daar

Posted: Sat Nov 10, 2018 11:59 am
by Jacquesb
More
Praat met ons.

Welkom hier.