Page 1 of 1

Aangename Kennis

Posted: Wed Nov 07, 2018 6:45 am
by Rigardt
Goeie more, menere

Ek gebruik die forum al vir 'n ruk en het al baie goeie advies en data raakgeloop. En van vandag af, sal ek dan ook lid wees en registreer!

Ek leef tussen Johannesburg en Durban. Die een het bietjie geld en die ander het bietjie huis. My skiet stories kom so oor die afgelope 35 jaar aan en herlaai so vir die afgelope 30. Min het ek gedink dat duisende skote en paar gewere later ek steeds sal voel soos 'n beginner wat nog baie moet leer.

Hoop om 'n sinvolle bydrae te maak.

Groete

Rigardt

Re: Aangename Kennis

Posted: Wed Nov 07, 2018 6:48 am
by DWB
Baie welkom!

Re: Aangename Kennis

Posted: Wed Nov 07, 2018 6:49 am
by Heinz Petersen
Welkom Rigardt. Ons leer maar almal elke dag iets nuuts en betaal maar skoolfonds ook.

Re: Aangename Kennis

Posted: Wed Nov 07, 2018 8:24 am
by Carl
Welkom Rigardt

Re: Aangename Kennis

Posted: Wed Nov 07, 2018 9:33 am
by Gawie(13mm)
Baie welkom.
Sien uit na jou insette.