Page 1 of 1

CCI Quiets 22LR

Posted: Tue Nov 06, 2018 11:35 am
by Finder20
Manne, waar in Pretoria kan ek cci 22lr Quiets kry ek sien nerens nie? As ook CCI 450 SMALL RIFLE PRIMERS? Kyk die goed is skaars!

Hoor graag

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Tue Nov 06, 2018 11:42 am
by Joe13
Verwys jy na sub sonics vir die .22?

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Tue Nov 06, 2018 11:46 am
by Die Kooperasie
Finder

As jy nie regkom nie ons sit met baie R80 vir 50.

Groete

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Tue Nov 06, 2018 11:51 am
by Finder20
Joe13 wrote:Verwys jy na sub sonics vir die .22?
Yes daai pap gelaaide eenes die 710fps subsonic maar spesifiek die "Quiet"

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Tue Nov 06, 2018 11:52 am
by Finder20
Die Kooperasie wrote:Finder

As jy nie regkom nie ons sit met baie R80 vir 50.

Groete
Okay great hoe gemaak om dit in pta te kry en hoe maak ons met die lisensie as ek dit van hier wil koop?

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Tue Nov 06, 2018 12:15 pm
by Joe13
Finder20 wrote:
Die Kooperasie wrote:Finder

As jy nie regkom nie ons sit met baie R80 vir 50.

Groete
Okay great hoe gemaak om dit in pta te kry en hoe maak ons met die lisensie as ek dit van hier wil koop?

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk
Wil ook weet, sal belangstel.

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Tue Nov 06, 2018 12:57 pm
by Die Kooperasie
Ons stuur dit met RAM.Ongelukkig is vervoer duur so dit help nie om een of twee pakkies te stuur ni.Groot hoeveelhede stuur ons met Blu Logistics.Jy epos afskrif van jou lisensie en ons sal dit opvolg.


Groete

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Wed Nov 07, 2018 9:49 pm
by Finder20
Die Kooperasie wrote:Ons stuur dit met RAM.Ongelukkig is vervoer duur so dit help nie om een of twee pakkies te stuur ni.Groot hoeveelhede stuur ons met Blu Logistics.Jy epos afskrif van jou lisensie en ons sal dit opvolg.


Groete
Okay sal 500 werk? Indien wel wie kan ek kontak asb? groete

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Wed Nov 07, 2018 10:25 pm
by alecjohnson
Die Kooperasie wrote:Ons stuur dit met RAM.Ongelukkig is vervoer duur so dit help nie om een of twee pakkies te stuur ni.Groot hoeveelhede stuur ons met Blu Logistics.Jy epos afskrif van jou lisensie en ons sal dit opvolg.


Groete
Interesant! hoe laat RAM julle dit vervoer ons RAM in upington weier om kruit, slagdoppies of ammunisie te vervoer! slegs vuurwapens.

Ek volg

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Thu Nov 08, 2018 9:57 am
by Die Kooperasie
Alecjohnson

RAM vervoer wel ammunisie en slagdoppies.Hulle mag egter nie dryfmiddel vervoer nie.So weet nie wat Upington RAM se storie is nie.

Groete

Re: CCI Quiets 22LR

Posted: Thu Nov 08, 2018 10:08 am
by Die Kooperasie
Finder

Jy kan Maruska by arms@humkoop.co.za kontak

Groete