Page 1 of 1

Transformed

Posted: Thu Nov 01, 2018 7:14 pm
by Dolf014
Vriende.

'n Voor en na foto van My Howa 1500 in 6.5Creedmoor nadat Jaco (243Songdaug) hom in die hande gehad het.

Baie Dankie Jaco. Great job!!!

Re: Transformed

Posted: Thu Nov 01, 2018 9:16 pm
by F.L.A.S.H
Die man ken sy goed

Dis maar hartseer dat ons hom aan die kiwis skenk

Re: Transformed

Posted: Thu Nov 01, 2018 9:39 pm
by Toyrsi
Stem Jaco is n yster. Ons verloor rerig 1 van die beste.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Transformed

Posted: Thu Nov 01, 2018 9:48 pm
by 243Songdaug
Eks bly jys vrede Dolf. Jy gaan die geweer nog baie geniet.

Jacques en Dave, baie dankie manne - julle is yster vriende. Julle weet natuurlik my deur is altyd oop vir julle in Kiwi land

Re: Transformed

Posted: Thu Nov 01, 2018 10:05 pm
by F.L.A.S.H
243Songdaug wrote:Eks bly jys vrede Dolf. Jy gaan die geweer nog baie geniet.

Jacques en Dave, baie dankie manne - julle is yster vriende. Julle weet natuurlik my deur is altyd oop vir julle in Kiwi land
King of the mountains sal ek nog eendag saam jou skiet my maat