Page 1 of 2
Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 12:06 pm
by Malan123
Middag menere. Ek soek asb. advies met 'n bipod. Hy gaan net gebruik word gonge elke nou en dan so hy moenie die bank breek nie. Deel asb julle ervaringe
Dankie
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 12:12 pm
by jooste
Hi
Ek gebruik Vanguard met groot sukses en hulle is bekostigbaar.
Groete
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 12:16 pm
by airhunter
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 12:23 pm
by Malan123
Dankie manne
Airhunter daai was my eie topic, maar vir 'n verskillende doel. Daar het ons 'n spesifieke bipod bespreek. Ek wil nou net hoor by manne wat ander bipods gebruik oor hulle ervaring.
Hoe meer inligting hoe beter die besluit...
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 12:48 pm
by tripodmvr
Ek luister ook.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 12:59 pm
by Arnold
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 1:23 pm
by ruaanb
Die Atlas chinese copy skiet ook ook heel lekker sover vir my.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 1:37 pm
by Malan123
Dankie, daai atlas lyk vir my baie netjies
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 1:41 pm
by Swede
Ek ken nie die regte Atlas nie, het ook een van die "fakes", baie makliker as om met die Harris tipe te skiet. Enigste probleem wat ek ondervind is dat die Atlas gereeld los draai na 'n paar skote, weet nie op die regte ding dieselfde doen nie.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:18 pm
by joe rocket
Koop n Harris en kry klaar.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:27 pm
by Malan123
joe rocket wrote:Koop n Harris en kry klaar.
Joe, hoekom verkies jy hom bo die regte atlas?
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:34 pm
by joe rocket
Dit is persoonlik ek hou net nie van die atlas nie. Ek hou daarvan om in die bipod te lê en die bipod te laai. Dit is net my subjektiewe opinie en daar is niks fout met n atlas nie.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:36 pm
by ruaanb
die fake en regte Atlas laai baie makliker as n harris
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:39 pm
by Malan123
Dankie
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:44 pm
by Capt. Yoda
Ek kom ook glad nie met n Harris reg nie, ek koop eder n Fatlas
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:50 pm
by Maroelas
Vanguard vir bietjie meer as R1000 is net die ding, as jy hom net soms. Gaan gebruik. Myne leef op my 243, is baie gelukkig met hom.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:51 pm
by Arnold
Swede wrote:Ek ken nie die regte Atlas nie, het ook een van die "fakes", baie makliker as om met die Harris tipe te skiet. Enigste probleem wat ek ondervind is dat die Atlas gereeld los draai na 'n paar skote, weet nie op die regte ding dieselfde doen nie.
Die regte een doen dit nie. Toe ek 'n fake gehad het het ek hom vas gelocktite op die setting wat ek wou hê en nooit weer gestel nie.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 2:53 pm
by Arnold
joe rocket wrote:Dit is persoonlik ek hou net nie van die atlas nie. Ek hou daarvan om in die bipod te lê en die bipod te laai. Dit is net my subjektiewe opinie en daar is niks fout met n atlas nie.
Joe, ek laai hard en dit is juis hoekom ek van die Atlas hou. Ek kan 'n atlas tussen skote meer konstant laai as wat ek met 'n Harris kan doen en daarom vereis 'n Harris vir my meer konsentrasie om goed mee te skiet. As hy so bipod met los bene nie laai nie gaan jy die probleme in jou groepe kan sien as jou geweer so bietjie recoil.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 3:03 pm
by WesMerw
Ek het twee Harris bipods. Een se pote is veerbelaai om uit te skiet terwyl die ander een anders om is. Waarvoor sal jy die een bo die ander gebruik?
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 3:17 pm
by JohanvB
Ja...ek hoor van Bipods laai...nog nooit in my lewe dit gedoen nie..nog nooit het 'n bok weg gekom as ek oor die bipod skiet nie...en ek het drie Haaris bipods..hoekom..want hulle is blerrie stewig gebou.
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 3:28 pm
by LUAN
Of jy nou die regte harris gebruik of n chinese copy hulle werk op dieselfde manier. En altwee laai slegter as n atlas. So ek kan nie sien hoekom jy die harris moet koop. Eers was die harris net die ding toe kom die atlas en nou is die atlas ook nie meer so hot. Nou moet jy kyk na daai R7k tipe bipods
Hier wys hulle die verskil tussen die atlas en harris. Daar kan jy sien die harris gly vorentoe as jy in hom probeer le.
https://youtu.be/_v-WkipfKzo
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 4:24 pm
by Arnold
Ek het al n fake harris gebreek, perongeluk, so ek sal eerder die ware jakob koop as ek moet
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 4:26 pm
by Malan123
Dankie vir al die advies, ek het alweer baie geleer. Ek het die atlas gekoop
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 4:47 pm
by Swede
Die Atlas skiet baie lekker!!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Bipod advies
Posted: Thu Nov 01, 2018 4:54 pm
by wlm
ruaanb wrote:Die Atlas chinese copy skiet ook ook heel lekker sover vir my.
Wanneer ek weer Kaap toe kom wil ek kom kyk hoe hy lyk.