Page 1 of 1
Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 1:31 pm
by Rem
Middag Manne,
Wat is julle opinie oor die silencer?
Ek het n 300wsm, 26 duim loop en n A-Tec silencer 119 hertz
Die ander dag n man met die Sus Tac sien skiet (op n 6.5 so ek verstaan die 6.5 skop van nature minder) en het my interesseer.
Gaan mens rerig soveel wen oor die A-Tec silencer in recoil? Is daar manne wat al oorgegaan het van "gewone" reflex na 3040br toe? Dalk van A-tec/aimsonic (n ligte reflex silencer) na 3040br?
Recoil is nie n ding wat my pla as dit by die skop kom nie maar meer net om so akkuraat as moontlik te skiet wat my die vraag laat vra.
Dankie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 2:08 pm
by ruaanb
Ek het Sat 'n skoot met iemand se 270 geskiet wat een op het. My ervaring was dat die geweer nou terug gly en nie terug hop nie. Die prys is egter net rof.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 3:18 pm
by Rem
ruaanb wrote:Ek het Sat 'n skoot met iemand se 270 geskiet wat een op het. My ervaring was dat die geweer nou terug gly en nie terug hop nie. Die prys is egter net rof.
Ek stem saam, en is dit dan nou beter om dan maar net n blitsbreker te koop teen n fraksie van die prys? Ek sien warrior vra R1350. Is dit maar die prys vir n blitsbreker en is warrior sin goed?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 3:20 pm
by Apie
Sustac se dempers is top kwaliteit.
Hulle is nogal groot en swaar.
Ek dink die Silent Hunter gaan dieselfde doen vir heelwat minder geld.
Die Aimsport/Hertz etc dempers is baie ligter
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 3:21 pm
by edwill
The Warrior is excellent.
The SusTec silencers are also worth the money.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 4:58 pm
by Nico Harris
Apie n silent hunter is baie goeie waarde vir geld.
Maar.....hy sal NOOIT doen wat n sustac doen nie. Sustac is elke sent werd- niks verminder recoil en is stil soos n sustac nie. Laat weet waar ek vir julle video kan stuur.
Ek het al n - silent hunter, n hog en n sustac op my 300wsm gehaad.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 5:00 pm
by Nico Harris
Vir die 300wsm gaan jy 3045br nodig hĂȘ.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 5:18 pm
by Capt. Yoda
Is dit daai wae met die brake voor op? Is n bul KD daai
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 5:25 pm
by Nico Harris
Dis hy daai!
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 5:27 pm
by ruaanb
Niks klop n brake as dit by recoil kom nie maar die ore vat shots.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 5:28 pm
by Nico Harris
Dis waar Ruan. Maar op silencer maak hy hom snaaks genoeg nog stiller.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 5:58 pm
by cobus s
Klein Highjack maar wat dink julle van die warrior silencer met brake voor?
Ek wag nog vir lisensie kaart so weet nie.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 6:24 pm
by Nico Harris
Die warrior werk ook baie lekker- en is baie ligter as die sustac.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 7:09 pm
by DamDuiker
Ek skiet een op my 300wsm, het hom getrou, brake voor maak die mense langsaan niks gooi hulle net so bietjie vol stof maar ore is sharp!
Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 7:55 pm
by Apie
Nico Harris wrote:Apie n silent hunter is baie goeie waarde vir geld.
Maar.....hy sal NOOIT doen wat n sustac doen nie. Sustac is elke sent werd- niks verminder recoil en is stil soos n sustac nie. Laat weet waar ek vir julle video kan stuur.
Ek het al n - silent hunter, n hog en n sustac op my 300wsm gehaad.
Stem
Ek het eintlik bedoel die Sustac sonder die 'brake' en dat die Sustac aansienlik grootter en swaarder as meeste dempers is.
Ek het daai Sustac videos al iewers gesien, baie indrukwekkend!
Hulle ontwerp is uitstekend maar ek glo die gewig dra ook by.
Ekself is n 'n demper aanhanger nie maar sien die waarde daarin.
Net n reminder,
As jy by SA Jagters skietdag is mag jy nie met dempers met 'muzzle brake' skiet nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Tue Oct 30, 2018 8:28 pm
by Nico Harris
Dis hkm ek nie meer na sa jag skietdae toe gaan nie.
Re: Sus Tac 3040BR - 300wsm
Posted: Wed Oct 31, 2018 9:26 am
by Rem
Lyk my die dempers met die blitsbreker op is dalk die toekoms.
Sal wonder hoe die warrior en sus tac teen mekaar opweeg.