Page 1 of 1
Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Mon Oct 29, 2018 5:02 pm
by Willeboer
Ek oorweeg om so press vir my te koop om my handwapen van kos te voorsien. Ek het op n paar youtube video’s gesien dat hulle jag geweer rondtes ook laai met die press.Is hier enige manne wat so press gebruik vir jag/ baan geweer laai werk en hoe is die resultate.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Mon Oct 29, 2018 5:06 pm
by Ranger
Re: Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Mon Oct 29, 2018 6:14 pm
by edwill
They work great with ball powders, not so great with extruded when using the powder measure. You can also measure powder off the press.
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... shows-how/
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Mon Oct 29, 2018 7:02 pm
by Gbyleveldt
Hy werk fantasies op handwapen en AR/AK rondtes. Maar vir jag/baan is jy beter af om dit nie te doen nie. Plus, al daai caliber conversion kits gaan jou arm maak.
Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Tue Oct 30, 2018 7:03 am
by Willeboer
Baie dankie manne, daai video’s gee baie duidelikheid oor die onderwerp. Ek gaan dit n go gee.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Tue Oct 30, 2018 10:07 am
by Hugov
Kyk gerus na die dillon 550 sy "caliber change"stelle is baie meer vollop. Hulle gooi die kruit volumetries en is baie konsekwent
Hy werk ook met die case feeder.
Groete H
Re: Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Thu Nov 08, 2018 12:06 pm
by tau
Ek het die Dillion XL 650. Hy loop baie mooi met .223 REM. Ek sal net 'n casefeeder geniet het. DIe probleem met die groter kalibers gaan die skud van die masjien wees agv. resize van die groter doppe en die stafie kruit se akkurate gooi. Met die balkruit is hy vrek akkuraat.
Re: Herlaai met n dillon XL 650
Posted: Thu Nov 08, 2018 12:27 pm
by JuanPaul
Ek laai 9mmP en 223 vir my AR met hom, hy werk lekker vir my. My ander kalibers laai ek maar met my single stage press.