Page 1 of 1
DVD's van roep kursuse gesoek
Posted: Wed Oct 24, 2018 10:10 pm
by stoffel pantoffel
Dagse. Wil graag hoor of iemand weet of mens Dvd kan kry van jakkals nag roep inligting van iemand soos Taffie of Heinrich F.
Goete.
Sent from my SM-A310F using Tapatalk
Re: DVD's van roep kursuse gesoek
Posted: Wed Oct 24, 2018 11:02 pm
by Geno
Ek het in voorraad:
Heinrich Funck se EBoek en dagroep DVD. R250 elk.
Groete
Re: DVD's van roep kursuse gesoek
Posted: Thu Oct 25, 2018 5:11 am
by stoffel pantoffel
Dankie Geno. Sal kom draai maak as ek in bloem kom of iemand vra wie weer daar verby gaan. Daars gereeld iemand wie van hier af op gaan.
Sent from my SM-A310F using Tapatalk