Page 1 of 1
Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 10:56 am
by henried
Pierre van Wyk het hier gejag, nie seker van toerusting wat gebruik is nie.
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 10:57 am
by henried
...
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 11:24 am
by Jaco B
Wow, nice fotos .
Dankie vir deel.
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 11:26 am
by Riaan Kriel
Regtig iets besonders..
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 12:17 pm
by Nella
Netjies.
Vark kon nie vêr gaan met daai skoot nie.
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 1:25 pm
by Blitzzz
Baie mooi geskiet. Die sable het amper geploeg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 1:41 pm
by honda2
Besonderse fotos.
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 1:44 pm
by Capt. Yoda
Baie netjies!
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 2:57 pm
by toelie
Appels, perfekte skoot daai
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 3:36 pm
by OomMatt
Daai is werklik iets besonders om dit so goed op kamara te kon neem.
Seker nie n goedkoop amara nie.
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 3:41 pm
by henried
Pierre sê dit was 'n GoPro.
Re: Aksie foto
Posted: Wed Oct 24, 2018 4:13 pm
by Charles7x57
n Bewys hoe vinnig n pyl trek. Die vark het nie beweeg terwyl die pyl deur hom gaan nie.
Baie goeie fotos.