Page 1 of 1
Nuwe aansluiting
Posted: Tue Oct 23, 2018 2:31 pm
by Varkjagter1
Deon van Kathu. Hou van jag en alles wat daarmee gepaartgaan
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Tue Oct 23, 2018 2:34 pm
by .270 Man
Goeie dag Deon:
Dit vat jou ook n jaar om deel van ons span hier te raak.
Maar baie Welkom my vriend jy gaan dit geniet hier by ons.
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Tue Oct 23, 2018 8:34 pm
by Toyrsi
Baie welkom Deon.
Jy gaan dit geniet hier.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk