Torque vir voorste en agterste skroewe op boyds kolf
Posted: Wed Oct 17, 2018 11:26 am
Goeie dag
Soos die opskrif sĂȘ wil ek graag uitvind wat die nodige torque is vir die voorste en agterste skroewe in 'n boyds kolf vir my howa.