Page 1 of 1
Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 10:52 am
by Omnia
Wil bietjie hoor of iemand op die forum al die produk aan geskaf het ? en wat is jou mening . Kyk nou al 'n rukkie na dit en kan net nie sover op 'n besluit kom nie . Hy lyk vir my baie soos 'n ge cromde timing chain en swaar .
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 11:28 am
by .270 Man
Goeie dag omnia ek dra myne al vir n jaar en voel leeg sonder hom as hy nie aan my arm is nie.
ek is baie tevrede met myne en het hom al paar keer gebruik glo dit nou of nie.
jy sal regtig nie spyt wees nie myne is ook gecrome en stort, werk in tuin alles met hom leterlik alles.
Koop jy sal nie spyt wees nie.
koop net die original het al baie fakes Gesien
Re: Leatherman
Posted: Wed Oct 17, 2018 11:30 am
by .270 Man
Hier is myne.//uploads.tapatalk-cdn.com/20181017/ec5b9c99a490b3f5ab1347bcd8921873.jpg
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 12:12 pm
by jdpretorius
Het ook soos jy gevoel Omnia maar hy is so handig ek kan net nie sonder hom nie
Myne jag sommer saam ook en moes al gewonde rooibok ram met hom vankant maak. Hy is nou al so oud hulle het nie meer parte vir hom nie maar ek kan dit net nie oor my hart kry om hom in te ruil nie
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 1:46 pm
by Charles7x57
"moes al gewonde rooibok ram met hom vankant maak".
Vertel bietjie meer?

Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 2:06 pm
by Supacow
Tune jy jou 270 met hom

Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 2:09 pm
by Toyrsi
Supacow wrote:Tune jy jou 270 met hom

n Mens het baie meer tools nodig om n 270 te tune!!!.
Het jy daai man se voorarms gesien. Gewoond aan 16Pd hammer slaan.

Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 2:58 pm
by Supacow
Maer gatte het net plek vir 3allen keys en 'n torx dans die arm vol
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 7:10 pm
by jdpretorius
Supacow wrote:Tune jy jou 270 met hom

n 270 is nie moelikheid nie .... jy haal hom net uit die sakkie, streel hom so 2 of 3 keer saggies, dan tune jy hom "hiwzit" bru ... en skiet sommer groot bokke plat
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Wed Oct 17, 2018 9:11 pm
by .270 Man
jdpretorius wrote:Supacow wrote:Tune jy jou 270 met hom

n 270 is nie moelikheid nie .... jy haal hom net uit die sakkie, streel hom so 2 of 3 keer saggies, dan tune jy hom "hiwzit" bru ... en skiet sommer groot bokke plat
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Baie waar die n 270 is nou maar net yster.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Thu Jan 17, 2019 12:14 pm
by Dries Skiet
Bly net vêr weg van jou motor se batery af met daai ding. As daai ding n kortsluiting maak, brand hy jou vlenters tot op die been.
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Thu Jan 17, 2019 12:24 pm
by LoopSoosStroop
Dit lyk maar vir my na 'n 270 ding
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Thu Jan 17, 2019 4:05 pm
by .270 Man
Ai manne ai
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Thu Jan 17, 2019 4:12 pm
by Varkjagter1
LoopSoosStroop wrote:Dit lyk maar vir my na 'n 270 ding
Lyk my ook so
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Leatherman
Posted: Thu Jan 17, 2019 6:18 pm
by Hein M.
.270 Man wrote:Ai manne ai
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Bahalwe vir die battery-ding, kan dit nogal heel nuttig wees...
Groetnis!
Re: Leatherman "Tread"
Posted: Thu Jan 17, 2019 7:28 pm
by .270 Man