Page 1 of 1
Revolution Adjustable 3-Way Buttplate
Posted: Wed Oct 19, 2011 9:30 pm
by immelmanw
Naand Manne
Die volgende Revolution produk is nou beskikbaar!
Adjustable 3-Way Butt Plate.
n Mens se kolflenget verskil vir sit, staan en l?, hierdie kan jy nou vir elke posisie stel!
Regtig n wenner. Volg link om te bestel of gaan koop by Preoria of Stellenbosch winkel.
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... ate__black
Groete
Willem
Re: Revolution Adjustable 3-Way Buttplate
Posted: Thu Oct 20, 2011 7:39 am
by Gerhard
Willem,
Kan jy die Buttplate pre set vir elke skiet houding?
As jy op die baan sit, staan, kniel, l? gaan jy elke keer moet stel en in dien wel hoe bevestig jy dat jy op die regte "setting" is vir die spesiefike skiet houding?
Jammer oor al die vrae maar ek is besig met lang termyn projek om vir my n 6.5 swede te bou en gaan beslus op n stadium kyk na so n butt plate.
Re: Revolution Adjustable 3-Way Buttplate
Posted: Thu Oct 20, 2011 10:33 am
by BLOK
Het al baie gedink ek moet so iets kry. Hy behoort lekker te werk ook vir as ek met die geweer skiet of een van die kinders met korter arms. Met hoeveel kan hy in en uiy stel.
Blok
Re: Revolution Adjustable 3-Way Buttplate
Posted: Thu Oct 20, 2011 1:31 pm
by immelmanw
Gerhard wrote:
Willem,
Kan jy die Buttplate pre set vir elke skiet houding?
As jy op die baan sit, staan, kniel, l? gaan jy elke keer moet stel en in dien wel hoe bevestig jy dat jy op die regte "setting" is vir die spesiefike skiet houding?
Jammer oor al die vrae maar ek is besig met lang termyn projek om vir my n 6.5 swede te bou en gaan beslus op n stadium kyk na so n butt plate.
Hi manne
Wat die ouens doen is om merkies, 1,2,3 op die verstelling te maak, so weet jy dan 1 is vir staan, 2 vir sit ens.
Om die vraag te antwoord oor hoe ver dit kan verstel, ongeveer 4 duim, 10cm, dit is nogal n groot verstelling in lengte.
Enige vrae, mail.
groete
willem
Re: Revolution Adjustable 3-Way Buttplate
Posted: Thu Oct 20, 2011 1:34 pm
by Gerhard
Dankie vir die info Willem
Re: Revolution Adjustable 3-Way Buttplate
Posted: Thu Oct 20, 2011 1:37 pm
by BLOK
Willem
Dankie vir die terugkom as my gesensie gekom het gaan ek virseker een kry
Re: Revolution Adjustable 3-Way Buttplate
Posted: Fri Oct 21, 2011 11:42 am
by immelmanw
Dankie manne, ek het nie geweet die "need" is so groot nie, nou gaan die Veldskiet scores klim, 12 verkoop in 3 dae!
Gou maak as julle soek!
Willem