Page 1 of 1

Hello

Posted: Tue Oct 16, 2018 9:11 am
by Jan Dissel
Goeie More

Al die pad van Clanwilliam in die Wes Kaap. Sien uit om nog baie hier te leer.

Re: Hello

Posted: Tue Oct 16, 2018 9:19 am
by Ratel
Baie welkom hier. Watter roere skiet jy alles?

Re: Hello

Posted: Tue Oct 16, 2018 6:45 pm
by Jacquesb
Welkom.
Kuier lekker saam.

Re: Hello

Posted: Thu Oct 18, 2018 8:38 am
by Jan Dissel
Dankie Ratel

My roere:

Rossi .177 Windbuks
Brno .22 mod 2
Brno .22 Hornet ZKW 465
Musgrave .270
Glock 26 9mm

Re: Hello

Posted: Thu Oct 18, 2018 9:10 am
by tripodmvr
Jan, vanaf Augustus het jy maar min gesels. Lyk my die 270 pratery het jou laat skrik !!!!

Re: Hello

Posted: Thu Oct 18, 2018 4:40 pm
by Jan Dissel
ha ha ha

Ja so iets. Nie geweet ek is een van daai ouens nie. he he

Re: Hello

Posted: Sun Oct 21, 2018 6:58 pm
by figjam
Lol lekker Jan! Hy lag tog te lekker vir die 270 pratery!