Page 1 of 1
Discovery Scopes
Posted: Tue Oct 16, 2018 8:12 am
by Kotze .204R
More manne is hier van julle wat dalk met die scopes skiet en hoe vind julle hulle? Of enige raad sal waarderr word.
Re: Discovery Scopes
Posted: Tue Oct 16, 2018 10:46 am
by LUAN
Hulle is ok vir pcp windbuks skiet sal nie sommer op n groot geweer mount. Glase nie so goed op die hoer vegroting. En party van hulle gee probleme quality control nie te goed.
Re: Discovery Scopes
Posted: Wed Oct 17, 2018 7:29 am
by Klein Chris
Daar was n post of 2 op airrifle oor die scopes. Kommentaar was in die lyn wat Luan genoem het. Op Youtube klompie video's oor die scopes. Meeste vd video's wat ek gekyk is was die kommentaar egter meer positief as negatief. In al die video's was die scopes op pcp's