Page 1 of 1
atn nagsig
Posted: Fri Oct 12, 2018 8:42 pm
by ljoubert
Hi aan al die sneller drukkers.ek isopsoek na atn usb kabelkie.
Re: atn nagsig
Posted: Fri Oct 12, 2018 8:55 pm
by Dewitt
Jy kan sker maar enige USB kabel gebruik wat die regte twee punte het. Ek neem aan jy bedoel van die batterypak na teleskoop?
Re: atn nagsig
Posted: Fri Oct 12, 2018 9:00 pm
by ljoubert
Naand se dewitt. Ja jys reg.dis vir batterypak na teleskoop.ek het ma die tipe wat ek kry met 90 grade pas baje los in teleskoop
Re: atn nagsig
Posted: Fri Oct 12, 2018 9:04 pm
by Dewitt
Ek het 'n baie oulike magneet tipe usb in die hande gekry. Stuur my jou nommer dan whatts ek jou presies hoe dit lyk. Dalk kan jy so iets kry, dit werk baie lekker.
Re: atn nagsig
Posted: Fri Oct 12, 2018 9:11 pm
by ljoubert
0832253194