Page 1 of 1
Nag Jag
Posted: Wed Oct 10, 2018 3:24 pm
by Donkie
Dag se Manne.
Weet iemand dalk hoe werk die nag jag regulasies in KZN?
Re: Nag Jag
Posted: Wed Oct 10, 2018 3:26 pm
by Malan123
Jy moet aansoek doen by ezemvelo vir spesiale permit. Hang ook natuurlik af van wat jy in die nag gaan jag?
Re: Nag Jag
Posted: Wed Oct 10, 2018 3:31 pm
by PWV
Twee-been bokkies kan jy sonder permit in die nag jag!

Re: Nag Jag
Posted: Wed Oct 10, 2018 6:22 pm
by Pappabeer
Watter spesie en wie se grond?
Re: Nag Jag
Posted: Wed Oct 10, 2018 9:11 pm
by ljoubert
Mag nie in nag jag nie kzn
Re: Nag Jag
Posted: Thu Oct 11, 2018 11:33 am
by Donkie
Dankie vir die trug voer. Dit sal nou maar spesifiek vir jakkalse wees... Dit sal nou maar op my Pa hulle se grond wees en die buurman... Is daai permitte grond spesifiek?
Re: Nag Jag
Posted: Thu Oct 11, 2018 12:03 pm
by Pappabeer
Jy het nie papiere daarvoor nodig nie. Jakkals word nie as wild beskou volgens die natuurbewarings ordinansie nie. N grondeienaar of familielid het nie toestemming nodig nie, maar dis nie n slegte idee om n toestemmings brief van die buurman te hĂȘ nie.
Re: Nag Jag
Posted: Fri Oct 12, 2018 1:06 pm
by ljoubert
Pappabeer is reg .stem
Re: Nag Jag
Posted: Sat Oct 13, 2018 8:52 am
by Donkie
Dankie
Re: Nag Jag
Posted: Sat Oct 13, 2018 10:10 am
by Morkel
PWV wrote:Twee-been bokkies kan jy sonder permit in die nag jag!

En as jy skiet .... mis
Sent from my iPhone using Tapatalk