2015 Chevrolet 1.8 Club te koop
Posted: Wed Oct 10, 2018 10:05 am
Ek sit my bakkie in die mark. Hy is baie goed opgepas en is in 'n puik kondisie.
Het 'n vol diensrekord by handelaar.
Sy klok is nou oppad na 46 000km.
Het onlangs vir sy diens gegaan.
Sal foto's oor WhatsApp stuur, sukkel om hulle te laai.
R 135 000
Sel nr: nul82 drie 88 6185
Groete Pieter
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Het 'n vol diensrekord by handelaar.
Sy klok is nou oppad na 46 000km.
Het onlangs vir sy diens gegaan.
Sal foto's oor WhatsApp stuur, sukkel om hulle te laai.
R 135 000
Sel nr: nul82 drie 88 6185
Groete Pieter
Sent from my SM-G930F using Tapatalk