Page 1 of 1

Blueing van PCP geweer dele

Posted: Tue Oct 09, 2018 9:08 am
by Capt. Yoda
Yes Manne

Weet iemand waar mens n paar PCP gewere kan laat oor blou, die dele sal klaar uit mekaar gehaal wees die gunsmith moet net die blou doen. Dit is n paar "high end" gewere so dit moet verkieslik iemand wees wat die tiepe ding vir n lewe doen.

Groete

Re: Blueing van PCP geweer dele

Posted: Tue Oct 09, 2018 9:33 am
by Aceofspades
Ek sal nou nou Frikkie se nommer vir jou stuur. Ek weet hy doen nog bluing. Hy is nou in Hennenman. Miskien ver van jou af, maar dit kan die moeite werd wees.

Kriek