Page 1 of 1
NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Mon Oct 08, 2018 4:26 pm
by Jackalsniper
Manne ek sal graag wil weet is die scopes die geld werd? Sien hulle word vir R25k ge adverteer,maar watse
soortgelyke specs op n scope/fabrikaat sal dalk nog beter waarde vir geld wees?
Hierdie een het die moar iluminated kruishaar.
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 7:14 am
by Henna308
Ek sou na die Delta Stryker gekyk het in daai prysklas.
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 7:37 am
by JGZ
Vortex viper pst gen 2 5-25 ffp?
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 8:17 am
by Capt. Yoda
Delta al die pad, die Vortex is n lekker scope maar die Delta is net so rapsie beter vir my persoonlik. Dit is wel n swaar scope
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 10:30 am
by Rem
Bushnell DMR ii, bul scope. In my oe is die glas beter as die NF NXS ook.
Hoor ook goeie goed van Delta stryker.
My 2c
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 10:34 am
by Capt. Yoda
Ook n bul scope daai
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 10:49 am
by Silent Hunting
Watse maak scope in die 20k area is minste paralaks sensitief?
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 11:20 am
by Lamtjop
Ek sien die nuwe Zeiss V4 is so by die R19000, hoe is hulle. Word ook in Japan vervaardig wat moontlik goed is vir "tracking" en behoort ook beter glas te he as bv die SHV. Het iemand al met die V4's gespeel/getoets.
Groete
Re: NIGHTFORCE SHV 5-20X56 WAARDE VIR GELD?
Posted: Tue Oct 09, 2018 1:36 pm
by Ranger
The entire Bushnell Elite Tactical range is worth a look.