Page 1 of 1

Desembervakansie

Posted: Sat Oct 06, 2018 8:06 am
by wlm
Wat gaan die effek wees van 'n korter skoolvakansie en brandstof wat baie duur is? Gaan mense die feesseisoen nog altyd met vakansie gaan? Gaan hulle dieselfde aantal dae met vakansie gaan? Sal meer mense by die huis bly?

Re: Desembervakansie

Posted: Sat Oct 06, 2018 1:19 pm
by Capt. Yoda
Nee wat mense sal vakansie vat

Re: Desembervakansie

Posted: Sat Oct 06, 2018 3:32 pm
by win270
Daar moet een of ander tyd 'n draaipunt kom waar mense merkbaar korter en minder vakansies sal neem. Wanneer dit sal wees en teen watter prys van brandstof, is moeilik om oor te spekuleer. Diegene wat as't ware "bestand" daarteen is, is of gelukkig of minder verantwoordelik. Net my eie 2c.

Re: Desembervakansie

Posted: Sat Oct 06, 2018 4:38 pm
by Zuku
Met dagga wat nou wettig en petrol wat so duur is is gaan die meeste mense by die huis bly en nog steeds op n trip gaan.

As jy van A na B reis vir 2 dae of 5 dae gaan jy soon toe en terugreis teen dieselfde onkoste. Jou uitgawe vir 3 dae se rondry by B gaan n baie klein verskil maak