Apel Aanteken
Posted: Wed Oct 19, 2011 10:26 am
"n Mater van my se 9mm pistool is afgekeur agv Bewyse wat hulle nie geont vang het nie.
Hoe moet hy dit verder op neem. Hy het sy brief ook al gekry. Die DFO se hy moet 'n prokereurs brief met die bewyse stuur.
Maar watter een.
Hoe moet hy dit verder op neem. Hy het sy brief ook al gekry. Die DFO se hy moet 'n prokereurs brief met die bewyse stuur.
Maar watter een.