Page 1 of 1

Honda Diesel Generator!

Posted: Fri Oct 05, 2018 11:18 am
by SHARKY
Ek het hierdie Splinter Nuwe Honda Diesel Generator te koop! Kan 220v of 380v Lewer!! Eks in Middelburg Mpumalnga! Kontak nr - 0784663980. Prys is R25000.00. Johan.




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Fri Oct 05, 2018 11:21 am
by SHARKY
f7c1d60f-deaf-41b3-83be-227b94314576.jpg
66d17561-7167-4aa3-acb5-609f852024a4.jpg
Image//uploads.tapatalk-cdn.com/20181005/170f3af7b7d6dd5d836614075789ac2c.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Fri Oct 05, 2018 11:22 am
by Wouter Roets
Hallo Sharky

Wat se KVA generator is dit? Is dit die silent tipe?

Groetnis
Wouter

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Fri Oct 05, 2018 8:21 pm
by B Five
Watse enjine?
Hoewel dit se Honda op die kant, kan ek jou verseker dit is n ander motor.

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Mon Oct 08, 2018 10:50 am
by Jean Marais
B Five, in die geval is jy ongelukkig verkeerd.

Die EB10000 het 'n uitstekende Honda GX630 enjin in.

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Mon Oct 08, 2018 11:39 am
by WesMerw
Wil nou nie hijack nie, maar die Honda GX630 is 'n petrol enjin
Hierdie een is diesel. Ek is geneig om saam met B Five te stem.

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Mon Oct 08, 2018 12:00 pm
by Rasmus

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Mon Oct 08, 2018 12:15 pm
by Jean Marais
Jy's reg Wes. Sorry B-Five

Honda Diesel Generator!

Posted: Mon Oct 08, 2018 7:17 pm
by Apie
As dit diesel is miskien 'n Yanmar of Kubota enjin?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Honda Diesel Generator!

Posted: Wed Oct 10, 2018 7:22 pm
by B Five
Ja nee, as Honda n aircooled diesel gebou het, was daar al lankal een in my motorfiets.