7mm-300 wsm
Posted: Fri Oct 05, 2018 8:43 am
More manne
Ek soek inligting mbt die bg kaliber.Die lus vir nog n 7 mm is groot.
Wie skiet so roer.Hoe is die beskikbaarheid van matryse.Hoe is sy werk verigting tewn oor 7 mm winmag en die 280 AI.
Hoe lyk loop lewe en verwagte prestasie met 175 -190 gr punte.
dankie byvoorbaat