Page 1 of 1
Nuwe lid Gauteng
Posted: Thu Oct 04, 2018 7:49 am
by wynis
Hi almal ek is ‘n nuwe lid uit Gauteng en ek sien uit om meer te leer van vuurwapens en herlaai op dié forum
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe lid Gauteng
Posted: Thu Oct 04, 2018 7:54 am
by Louis K
Welkom, hier is oorvloed van inligting en slim manne op Jaracal. My al baie gehelp. Soek maar net lekker in die begin.
Geniet dit.
Groete
Re: Nuwe lid Gauteng
Posted: Thu Oct 04, 2018 8:28 am
by tripodmvr
Welkom Gautenger. Kom gesels lekker saam en gee ons meer inligting oor jou roere en belangstellings.
Re: Nuwe lid Gauteng
Posted: Thu Oct 04, 2018 8:42 am
by OomMatt
Baie welkom
Van waar in Gauteng , watter gewere het jy , waar skiet / jag jy en herlaai jy
Re: Nuwe lid Gauteng
Posted: Fri Oct 05, 2018 5:52 am
by wynis
OomMatt wrote:Baie welkom
Van waar in Gauteng , watter gewere het jy , waar skiet / jag jy en herlaai jy
Dankie vir die verwelkoming manne.
Ek jag al jare lank saam met vriende en meestal met hulle 30-06 gewere.
Sopas my competency gedoen vir alle tipe wapens en ook deur NSHA my dedicated hunting en sport shooting status gekry.
Ek wag op ‘n 7x57 en ‘n Glock 17 wat reeds gekoop is.
Daarna nog net so 12 gewere wat ek graag sal wil hê

Bly in dié Wesrand.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe lid Gauteng
Posted: Fri Oct 05, 2018 6:30 am
by OomMatt
+1 Op daai 7x57
Welkom