Page 1 of 1
Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Tue Oct 02, 2018 3:29 pm
by Apie
Middag Manne
Vriend van my se geweer het hulp nodig en hy is deur 'n kennis aanbeveel om na Philly van Vuuren op Klersdorp te gaan.
Ek weet net hy het al 'n dvd of wat gemaak, maar ek weet nie van hom as wapensmit nie.
Of moet hy liewer die geweer na Gert le Roes toe vat?
Enige hulp, raad, vrot tamaties sal waardeer word!
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Tue Oct 02, 2018 6:22 pm
by JPS
Oom gert het al paar manne se gewere mooi gesort wat ek van weet.
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Tue Oct 02, 2018 6:46 pm
by Capt. Yoda
JPS wrote:Oom gert het al paar manne se gewere mooi gesort wat ek van weet.
Waar heen ek ook sou gaan maar ek ken nie Philly se werk nie
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Tue Oct 02, 2018 7:04 pm
by Apie
My aanbeveling is ook Oom Gert
Het Vasbrand se Dertig agt met Krieger 32duim HV toegerus.
Geweer skiet snyers op 300 as jy kan stil hou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Tue Oct 02, 2018 7:13 pm
by Basie2
Gert is baie goed. Bietjie besig, maar goeie werk.
Jy sal nie fout maak nie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Wed Oct 03, 2018 8:03 am
by Jay Jay
Hi Apie, hoop dit gaan goed.
Ek laat al my werk by Gert doen, ek sal hom aanbeveel.
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Wed Oct 03, 2018 9:58 am
by Eugene
Apie, ek sal Oom Gert baie sterk aanbeveel en baie versigtig wees vir die ander persoon......
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Wed Oct 03, 2018 12:43 pm
by jankraay
Oom Gert los hande...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Klerksdorpers Raad/Hulp asb
Posted: Wed Oct 03, 2018 12:56 pm
by Apie
Dankie Manne
So deurgegee!
Sent from my iPhone using Tapatalk