Page 1 of 1

WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Wed Oct 19, 2011 7:46 am
by Hoender
WAT IS DIE TOP 3 DIPS?

SUPERCAST FX
SUPERCAST PERDEBY
SUPERCAST DEVILSFORK

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Wed Oct 19, 2011 7:48 am
by Geno
Supercast FX
Hookit Fruitmix
Supercast Dynamite

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Wed Oct 19, 2011 11:11 am
by Danie01
Almond
Banjo
Enige Fruity geur of pineapple

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Wed Oct 19, 2011 11:41 am
by Beretta
Manne
So met al die dips waar vang julle die meeste en grootste visse
Beretta

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Wed Oct 19, 2011 11:45 am
by Francois Briedenhann
FX
Perdeby
VATIKAKI

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Wed Oct 19, 2011 1:15 pm
by Danie01
Ons vang die lekkerste (meeste, nie noodwendig grootste) by kraaipoort naby Koffiefontein. By daardie dam wil ek amper se mens kan enige iets gebruik en jy sal vang, baie keer net op n lekker kol wat n mens net lekkerder vang.

Het my grootste karp by Krugersdrif net buite Bloem, met uie broodjie gevang, was amper 10 KG, dit die karp op my profile pic.

Mees suksesvolle aas is maar erdwurms, deugie en kerrie broodjie vir my.

Groete
Danie

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Wed Oct 19, 2011 8:16 pm
by Cobus(Cobb)
My eerste lekker groep visse op perdeby gevang....so as ek moet, dan is dit die ding vir my...

Cheers

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Fri Oct 21, 2011 3:58 am
by visstok
Goeie more almal, top dips, Banjo, FX, Has been, daar is n paar damme wat ek ander dips verkies, maar daai drie bly bo baas!

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Fri Oct 21, 2011 8:20 am
by Pumba30-06
More Almal
Top 3: Banjo
          FX
          Quatro
Die drie werk gewoonlik mooi vir my.

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Fri Oct 21, 2011 9:23 am
by visstok
As ek so kyk hou almal van FX, ek gebruik FX meeste van die tyd as my basis saam ander geure. Ek verkies boldips, hou my hoekaas skoon. Wat verkies julle? Dips of boldips?

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Fri Oct 21, 2011 12:49 pm
by marno
Ek is eintlik 'n kunsaas hengelaar.  Maar as ek moet papgooi is dit : Caramel, FX en Bunspice

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Mon Oct 24, 2011 8:35 am
by Geno
marno wrote: Caramel, FX en Bunspice
Hoekom Caramel en FX, as altwee dieselfde basis (caramel) is?

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Mon Oct 24, 2011 8:37 am
by marno
Geno wrote:
marno wrote: Caramel, FX en Bunspice
Hoekom Caramel en FX, as altwee dieselfde basis (caramel) is?
Soos ek gese het ek gooi nie eintlik pap nie so ek ken nie die basisse van die goed nie.  Die FX wat ek opsit het florescent in dis hoekom ek dit gebruik. Saam met die caramel. 

Re: WAT IS JOU TOP 3 DIPS

Posted: Mon Oct 24, 2011 8:47 am
by Pumba30-06
More Visstok
Ek verkies die hoekke skoon en die bol so bietjie gedip. Ek hou wel van die bleeding flouts wat lekker geur vry laat en mooi loop saam n skoon degie.

Geno
Die Caremel en FX het die selfde basis, maar FX het n baie sterk Vanilla wat saam die Caramel as basis dien. Dit het die selfde basis, maar het n hele ander reuk en dien dan amper soos n dip op sy eie. Ek het al gekry in die vaal rivier hier by ons dat party dae eet die visse FX en niks caramel en ander dae caramel en weer niks FX.