Page 1 of 1
Roep kursus op Jansenville
Posted: Tue Sep 25, 2018 12:03 pm
by Mac
Taffie bied op die 13de Oktober op Jansenville 'n kursus aan. PM my vir verdere inligting indien jy belangstel. Ek weet dit is kort kennisgewing, maar kan nie anders nie.
Re: Roep kursus op Jansenville
Posted: Thu Oct 04, 2018 8:51 am
by tafjak
More
Ek sal die way point opsit volgende week.
9h30 begin tot so 22h00. Kursus en jag demo.
Mooiloop
Re: Roep kursus op Jansenville
Posted: Wed Oct 10, 2018 4:59 pm
by Mac
Co ords S32 53 181 - E 024 45 613,