Page 1 of 1

Snaakse val

Posted: Tue Sep 25, 2018 9:51 am
by Dolf014
Dag Vriende.

Die naweek van 15 September het ek en my groot virend gaan koedoes jag.

Kyk waar het die bul gaan val na ek hom geskiet het. Dis die eerste keer dat ek so iets beleef.
Aangesien ek alleen was, moes ek toe maar kreatief raak om hom daar uit te kry.
Ek wil hom nou nie 'n "gat kruip koedoe" noem nie. Dit klink darem te lelik.

Groete.

Re: Snaakse val

Posted: Tue Sep 25, 2018 10:13 am
by ruaanb
mooi bul Dolf! Hoe laai jy daai outjie alleen?

Re: Snaakse val

Posted: Tue Sep 25, 2018 11:01 am
by J le Roux
Toeval?

Re: Snaakse val

Posted: Tue Sep 25, 2018 11:24 am
by Dolf014
ruaanb wrote:mooi bul Dolf! Hoe laai jy daai outjie alleen?
Met "coffin hoist" Die een met die lever en staal kabel.
O ja; en met baie sweet (en n biertjie as hy op is)

Re: Snaakse val

Posted: Tue Sep 25, 2018 8:44 pm
by Morkel
Dolf014 wrote:
ruaanb wrote:mooi bul Dolf! Hoe laai jy daai outjie alleen?
Met "coffin hoist" Die een met die lever en staal kabel.
O ja; en met baie sweet (en n biertjie as hy op is)
My pa se as jy nie vra nie vrek jy onnosel, wat is n coffin hoist?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Snaakse val

Posted: Wed Sep 26, 2018 9:29 am
by Dolf014
So lyk hy. Ek dink die tool het klomp verskillende name.

Re: Snaakse val

Posted: Fri Sep 28, 2018 4:05 pm
by tau
Dolf014 wrote:So lyk hy. Ek dink die tool het klomp verskillende name.
Sy ander name is.

"Come along"
"kir kir" winch
of beste die "hand blok en tackle"

:laugh: :laugh:

Re: Snaakse val

Posted: Fri Sep 28, 2018 7:15 pm
by Morkel
Tx manne en hy kos? En waar sal jy hom kry? Ta


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Snaakse val

Posted: Fri Sep 28, 2018 10:03 pm
by Capt. Yoda
Blazer wrote:Tx manne en hy kos? En waar sal jy hom kry? Ta


Sent from my iPhone using Tapatalk

Meeste of alle kooperasies sal hom he Uncle

Re: Snaakse val

Posted: Sat Sep 29, 2018 7:33 am
by junglejulian
Tussen R350 en R500 by adendorfs tools

Re: Snaakse val

Posted: Sat Sep 29, 2018 11:08 am
by wlm
Tic-toc winch.

Re: Snaakse val

Posted: Sat Sep 29, 2018 8:25 pm
by Flip Nel
wlm wrote:Tic-toc winch.
Ken hom ook so