Page 1 of 1
Drive poor
Posted: Mon Sep 24, 2018 7:18 pm
by Smit@50
Weet iemand waar kan ek een van die in die hande kan kry .
Dit is die " Night Stalker Shooting platform "
Ek kry ongelukkig nie die foto opgelaai nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Drive poor
Posted: Mon Sep 24, 2018 7:25 pm
by Smit@50
Manne jammer oor die Topic de beskrywing . Sukkel met die auto correct.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Drive poor
Posted: Mon Sep 24, 2018 7:45 pm
by BeesBreet
Search "hog saddle shooting platform in south Africa" op Google... op gunafrica is daar n man wat hul in bring... dis nou nie die night stalker nie maar soortgelyk.
Airgun nut hou die hog saddle aan maar sorg dat jy sit as voor jy die prys sien
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Drive poor
Posted: Mon Sep 24, 2018 9:25 pm
by BeesBreet
Waar is TSG Kurt. Kan hy nie help nie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk