Page 1 of 1
Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 9:49 am
by Mellies
Manne,
Vertel bietjie vir ons van die gunsteling/e in jou kluis asb? En waarom jy so sê?
Brei sommer uit oor die roer/e se dieët en glase as jy wil en dalk ‘n skoot of drie wat jy altyd sal onthou.
Die antwoord moet asb nie die roer/kaliber wees waarmee jy in 1978 jou eerste blesbok op oom Ham Burger se plaas geskiet het nie.
Dankie.
Met n vleisie...
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 10:03 am
by Mellies
Myne is as volg:
Standaard Rem 700 VLS in 22-250 Rem.
Het vanaf die heel eerste skoot met 35gr S335 en 55gr BTs nog nooit gesukkel met groepe nie.
Het blesbokke help oes so paar seisoene gelede en kopskote in lelike dwarswinde tot 400m geskiet.
Die baba Z5 met BRH merkies het ook baie gehelp.
Semi-custom 300WM op n Rem 700 aksie, 27.5” Tru Flite met n oorspronklike HS Presicion kolf vanaf n Sendero.
Skiet n 180gr BT/Accubond. Super akkuraat vanaf dag een. Daar waar ek vat skiet hy en dit wat ek raak skiet val net daar.
Met n vleisie...
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 10:07 am
by geelslang
My Custom Howa 243.
Howa Aksie
26" Walther 1:10 Loop
Boyds Pro Varmint Kolf
Warne 20moa Rail met Medium Ringe
Leupold VX3 4.5-14x50 Varmint kruis
Terminator silencer
Ek skiet 75vmax @3350fps met 45.5gr S365
Lapua doppe en cci br2 primers.
My beste skoot, 387m koedoe deur die ore.
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 10:08 am
by JacquesT (Stompe)
Mellies wrote:Myne is as volg:
Standaard Rem 700 VLS in 22-250 Rem.
Het vanaf die heel eerste skoot met 35gr S335 en 55gr BTs nog nooit gesukkel met groepe nie.
Het blesbokke help oes so paar seisoene gelede en kopskote in lelike dwarswinde tot 400m geskiet.
Die baba Z5 met BRH merkies het ook baie gehelp.
Semi-custom 300WM op n Rem 700 aksie, 27.5” Tru Flite met n oorspronklike HS Presicion kolf vanaf n Sendero.
Skiet n 180gr BT/Accubond. Super akkuraat vanaf dag een. Daar waar ek vat skiet hy en dit wat ek raak skiet val net daar.
Met n vleisie...
Nou sit vir ons darem 'n foto ook by.
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 10:21 am
by joe rocket
My howa 243 Ackley Improved was my raak skiet roer. 87gr vmax @ 3360 op hoër node en 3115 op lae node. Sightron S3 ffp 6x24x50. Aksie is "geblueprint" en gepillar bed. Moose silincer. Provarmint kolf Zombie green. Sneller breek op 20 onse. Verste skoot was 425m op n gemsbok. Die roer se loop is klaar. Kry nou 28duim Walther loop op 1:8 twist. Het 3 pakkies 105gr A'max'e teen n bargain gekry. Roer behoort volgende week klaar te wees.
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 10:22 am
by JacquesT (Stompe)
My 6 Dasher
Weatherby Vanguard s2 aksie, getrue en tactical bolt knob.
28'' Krieger Heavy Varmint 5R loop met 11 grade kroon.
Aim Tactical kolf gebed deur Ben.
Sightron S3 in Burris XTR signiture ringe op Tiere1 20moa rail.
105gr Nosler RDF teen 2945fps in Lapua doppe met Vitha N140 en CCI 450 primers.
Sinclair tactical bipod.
Elke skoot is net 'n plesier. Maar om oop te maak in die middel van die V op 1000m in 'n 30mph wind en op te volg met 'n V net langs die eerste skoot sal my altyd by bly.
Teen 9.6kg is hy 'n vettie, en nou nie jou elke dag bergklim roer nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180923/456ae06742b37907997fcd3b89c4697a.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180923/32fe3649009d065363cf3acd71ba9bd4.jpg
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 11:07 am
by Capt. Yoda
6SLR wat deur Trueworx gebou is.
Sako aksie
28" Walther Heavy varmint super match something something loop
Pro Varmint kolf gebed en piller deur Trueworx
Standaard sneller wat aan gewerk is, breek so op 16onse maar dink hy kry n Bix & Andy sodra ek een kan kry
Vortex Golden Eagle 15-60
Burris ringe
Accuracy 1st level
EVO Ftr carbon bipod
105gr HVLD teen 3150 met N160 en CCI BR Primers
Elke skoot met hom is een om te onthou
https://preview.ibb.co/cX78Wp/DSC_0557.jpg
https://preview.ibb.co/jWemj9/DSC_0418.jpg
Op pad terug van die Vrystaat af
https://image.ibb.co/gM5gHU/2017_10_07_01_08_42.jpg
Sy kos
https://image.ibb.co/i61Srp/IMG_20180920_WA0021.jpg
Fireform groepe op 300m. Da is 5 da in
https://image.ibb.co/mT8qBp/IMG_20171109_WA0035.jpg
All in weeg hy so 9kg as ek reg onthou ma gaan hom nog swaarder maak vir bosveld bekruip jag
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 11:40 am
by Mellies
JacquesT (Stompe) wrote:Mellies wrote:Myne is as volg:
Standaard Rem 700 VLS in 22-250 Rem.
Het vanaf die heel eerste skoot met 35gr S335 en 55gr BTs nog nooit gesukkel met groepe nie.
Het blesbokke help oes so paar seisoene gelede en kopskote in lelike dwarswinde tot 400m geskiet.
Die baba Z5 met BRH merkies het ook baie gehelp.
Semi-custom 300WM op n Rem 700 aksie, 27.5” Tru Flite met n oorspronklike HS Presicion kolf vanaf n Sendero.
Skiet n 180gr BT/Accubond. Super akkuraat vanaf dag een. Daar waar ek vat skiet hy en dit wat ek raak skiet val net daar.
Met n vleisie...
Nou sit vir ons darem 'n foto ook by.
Met n vleisie...
Re: Vertel vir ons van joune...
Posted: Sun Sep 23, 2018 12:10 pm
by Mellies
Hier is my 243 AI.
Rem 700 aksie agter n 26” Tru Flite Ultra Match op n HS Presicion copy. Alles deur Chris van Armtec. Z5 5-25 met BRH op n warne rail deur Leupold Mk4 tactical ringe vasgehou.
Lelik moet nog sy kant bring in die jagveld.
Skiet 87gr VLDs @ 3390voete met N550 en @ 3300 met N150.
Die groep op foto was n lading op te kyk wat QL voorspel.
Met n vleisie...